Kearney Makelaars is 'n familie-besigheid en oorspronklik gestig deur Piet Kearney.  Piet Kearney is 40 jaar in die bedryf en ploeg sy ervaring en kennis in in sy seuns se voortsetting van die onderneming.

Piet Kearney was 2 keer onder die Top 25 onafhanklike makelaars in Suid-Afrika en het Diamant, Smarag, Emerald en Robyn toekennings ontvang van Sanlam.

Willy het deel geword van die onderneming in 1995 en Steyn in 2004.  Terence het die span aangevul in 2010.

 



Terug na bo